Dit is 2022! Ons maak ‘n nuwe webblad! Hoekom? Want almal het die ou-webblad se inteken inligting verloor, en toe gebruik ons dit as goeie verskoning om ‘n nuwe een op te sit! Geniet hom!
Ons dien God, mekaar en die gemeenskap, in geloof en liefde.